Berea was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie jaar. Die kiesafdeling was gesentreer om die gelyknamige voorstad in Durban.
Bronne Potgieter, D.J. (red.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou). Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings