Papendorp is 'n klein dorpie by die mond van die Olifantsrivier in die Atlantiese Oseaan. Sout word in panne in die omgewing geoes. Met hoogwater kan tot by Lutzville sowat 30 km verder op in die rivier gevaar word met 'n platboomskuit.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap