sc Heerenveen is 'n sokkerspan wat in die Nederlandse Eredivisie speel en uit die dorp Heerenveen kom. Die span speel sy wedstryde in die Abe Lenstra Stadion (kapasiteit: 26 100 toeskouers), wat na die klubikoon Abe Lenstra genoem is. Die span is gewild in provinsie van Friesland.
Erelys Kampioen Nederland (naaswenner (3): 1946/47, 1947/48, 1999/00) Kampioen Noord Nederland (9) 1941/42, 1942/43, 1944/45, 1945/46, 1946/47, 1947/48, 1948/49, 1949/50, 1950/51 KNVB-Beker (1) 2009 (naaswenner (2): 1993, 1997) Johan Cruijff Schaal (naaswenner (1): 2009) UEFA Intertoto beker (naaswenner (1): 2003)
Beroemde sokkerspelers en afrigters Spelers Klaas-Jan Huntelaar Abe Lenstra Ruud van Nistelrooij Hans Vonk
Afrigters Foppe de Haan
Kategorie:Heerenveen Kategorie:Nederlandse sokkerklubs