Panevėžys 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Etnografiese gewes Aukštaitija Koördinate  Stigting (eerste verwysing) 7 September 1503 Stadstatus 1837 Oppervlakte:    - Totaal 50,1 vk km  Hoogte bo seevlak 61 m Bevolking:    - Totaal (2025) 85 774  - Bevolkingsdigtheid 1 712/vk km Tydsone UTC +2 (OET)  - Somertyd UTC +3 (OEST) Klimaat    - Tipe Kontinentaal-gematig  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 7,4°C  - Gem. temp. Januarie/Julie −3,1 / 18,6 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 608 mm Burgemeester Petras Luomanas Amptelike webwerf www.panevezys.lt/

Panevėžys (Litaus: [pɐnʲɛvʲeːˈʑiːs], ) is die vyfde grootste stad van Litaue na die hoofstad Vilnius, Kaunas, Klaipėda en Šiauliai met 'n oppervlakte van 50,1 vierkante kilometer en 'n bevolking van 85 774 (in 2025). Dit is die hoofstad van die etnografiese gewes Aukštaitija in die noorde van die land. Die stad is halfpad tussen twee Baltiese hoofstede, Vilnius (130 km) en Riga (150 km) geleë en word deur die Via Baltica-snelweg met Skandinawië en Wes-Europa verbind.

duimnael|links|'n Panoramiese aansig van Panevėžys Panevėžys is aan die Nevėžis, die sesde langste rivier in Litaue, geleë waarvan ook die stadsnaam afgelei is. Die stad is een van die beduidendste industriële sentrums in die land.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Litaue