Die jaar 829 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Theophilus volg sy vader Michaël II op as keiser van Bisantium. Bernard van Septimanië, die graaf wat Barcelona suksesvol teen die Arabiere verdedig het, verkry die hoë amp van kamerling en hoof van die keiserlike huishouding.Early Medieval Europe, 300-1000, Palgrave History of Europe, , Palgrave Macmillan, 2010, ,
Geboortes
Sterftes 2 Oktober – Michael II, keiser van die Bisantynse Ryk (* 770).
Verwysings
Kategorie:9de eeu