Die jaar 831 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 31ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Bisantium Bisantium staan Palermo op Sisilië af aan die Arabiere. Japan Die Hifuryaku, 'n vroeë ensiklopedie op 1000 boekrolle kom klaar,
Geboortes
Sterftes
Kategorie:9de eeu