Die naam Kliprivier kan verwys na:
Republiek van Kliprivier, 'n voormalige Boererepubliek.
Riviere in Suid-Afrika
Kliprivier, Gauteng, 'n sytak van die Vaalrivier. Kliprivier, ledig in Vaaldam. Kliprivier, Vrystaat/Mpumalanga grens, sytak van die Vaalrivier. Kliprivier, KwaZulu-Natal, 'n sytak van die Tugelarivier. Kliprivier, Wes-Kaap,
Kategorie:Riviere in Suid-Afrika