Maskandi is 'n Zoeloe-woord wat van die Afrikaanse "musikant" afgelei is. Dit het ontwikkel in 'n eg Suid-Afrikaanse musiekgenre wat elemente van reggae, Zoeloe-blues en tradisionele klanke insluit.Wit maskandi maak opslae , Beeld, 17 Julie 2011
Verwysings
Kategorie:Musiekgenres