duimnael|links|Die landsdele van Tsjeggië: duimnael|links|Geel omlyn: die twee dele van Oostenryks-Silesië in 1880 duimnael|links|Etniese kaart van Oostenryk-Hongarye in 1880
Tsjeggies-Silesië (ook Morawies-Silesië of Sudete-Silesië genoem, Tsjeggies: Slezsko, vandag ook České Slezsko; Duits: Tschechisch-Schlesien; Pools: Śląsk Czeski) is 'n gebied in die noord-ooste van die Tsjeggiese Republiek wat min of meer sinoniem met die historiese Oostenryks-Silesië is. Dit vorm naas Boheme en Morawië een van die drie lande van die Boheemse Kroon.
Eksterne skakels
Kategorie:Geskiedenis van Tsjeggië