Die Olimpiese Winterspele 2022 (Chinees: 2022年冬季奥林匹克运动会; pinyin: Èr Líng Èr'èr Nián Dōngjì Àolínpǐkè Yùndònghuì), amptelik bekend as die XXIVste Olimpiese Winterspele, is tussen 4 en 20 Februarie 2022 in Beijing, Volksrepubliek China, aangebied. Tydens die geleentheid het 2 871 atlete uit 91 nasies aan 109 items in sewe verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit het van dié Winterspele die grootstes in die geskiedenis gemaak.

duimnael|links|Die Nasionale Stadion van Beijing Beijing het daarmee die eerste stad geword wat beide die Olimpiese Somerspele en Winterspele aangebied het ná hulle eerste Olimpiese Somerspele 2008. Verder was dit ná Pyeongchang (2018) en Tokio (2020) die derde agtereenvolgende Olimpiese Spele in 'n Asiatiese stad. Daarbenewens het Beijing ná Sapporo (1972), Nagano (1998) en Pyeongchang (2018) die vierde Asiatiese stad geword waar Olimpiese Winterspele gehou is.

Die opening- en sluitingseremonies het in die Beijing Nasionale Stadion, ook bekend as "voëlnes", plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met Griekeland eerste en die gasheer die Volksrepubliek China laaste, maar aangesien die plaaslike taal Mandaryns is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Nes die Olimpiese Somerspele 2020 ses maande voorheen, wat weens die wêreldwye Covid-19-pandemie vir een jaar uitgestel is, het dit sonder enige toeskouers plaasgevind. Die spanne van Haïti en Saoedi-Arabië het vir die eerste keer aan Olimpiese Winterspele deelgeneem. Suid-Afrika het nie aan hierdie Olimpiese Winterspele deelgeneem nie.

Die Paralimpiese Winterspele 2022 is tussen 4 en 13 Maart in Beijing gehou.

Toewysing duimnael|links|Setel van die Chinese reëlingskomitee in Beijing duimnael|Bing Dwen Dwen en Shuey Rhon Rhon, die gelukbringers van die Olimpiese Winterspele 2022 Beijing is op 31 Julie 2015 in Kuala Lumpur deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2022. Die enigste ander kandidaat was Almati.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2022 Stad Land Rondte 1 Beijing 44 Almati 40

Sportplekke Beijing duimnael|Kaart van die sportplekke duimnael|Die Olimpiese swembad met die Nasionale Stadion in die agtergrond duimnael|Die Beijing Nasionale Binnestadion Olimpiese groenplekke Beijing Nasionale Stadion – opening- en sluitingseremonies / 80 000 klaar Beijing Nasionale watersportsentrum – ysbal / 3 795 klaar/opgeknap Beijing Nasionale Binnestadion – yshokkie / 19 418 klaar Nasionale langbaanskaatsovaal – langbaanskaats / 11 950 nuut Hoofstedelike Binnestadion – kunsskaats, kortbaanskaats / 13 289 klaar Wukesong-sportsentrum – yshokkie / 15 384 klaar Big Air Shougang – sneeuplankry (Big Air), vryski (Big Air) – 4 912 nuut Beijing Olimpiese Winterdorp – nuut

Yanqing-gebied Nasionale alpeskisentrum – alpeski 4 800 nuut Nasionale sleesentrum – bobslee, rodel, skeleton / 7 400 nuut Yanqing Olimpiese dorp / nuut

Zhangjiakou-gebied Sneeu-Ruyi – skansspring, Noorse kombinasie (skansspring) 6 000 Nasionale tweekampsentrum – tweekamp 6 024 Genting Sneeupark Park A – ski en kruissneeuplankry 1 774 Park B – halfbaan en hellingstyl (vryski en sneeuplankry) 2 550 Park C – Gebiede en mogole 1 597 Nasionale Heg-en-steg-ski-sentrum – Heg-en-steg-ski, Noorse kombinasie (Heg-en-steg-ski) 6 023 Zhangjiakou Olimpiese dorp Zhangjiakou Medaljeplein

Sporte Sewe Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 109 medaljes oorhandig.

Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes UG Uitstallingsgala SS Sluitingseremonie

Februarie2Wo3Do4Vr5Sa6So7Mo8Di9Wo10Do11Vr12Sa13So14Mo15Di16Wo17Do18Vr19Sa20SoWedstryde20px Seremonies OS SS 20px Alpeski

| style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | 11 20px Bobslee

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | 4 20px Heg-en-steg-ski

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |2 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| style="background-color:#ffcc00;" |2

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | 12 20px Kortbaanskaats

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |2 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |2

| style="background-color:#ffcc00;" |2

| 9 20px Kunsskaats

| style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffdead;" |EG | 5 20px Langbaanskaats

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |2 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | | 14 20px Noorse kombinasie

| style="background-color:#ffcc00;" |1

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |1

| 3 20px Rodel

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| 4 20px Skansspring

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |1

| 5 20px Skeleton

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| 2 20px Sneeuplankry

| style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |2

| 11 20px Tweekamp

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | style="background-color:#ffcc00;" |2

| 11 20px Vryski | | style="background-color:#3399ff;" |● | | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1

| style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |2 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | | 13 20px Ysbal | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#ffcc00;" |1 | 3 20px Yshokkie | | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#3399ff;" |● | style="background-color:#ffcc00;" |1 | 2 Totaal 0 0 0 6 6 9 10 6 8 7 6 7 4 9 8 6 5 7 5 109 Kumulatief 0 0 0 6 12 21 31 37 45 52 58 65 69 78 86 92 97 104 109Februarie2Wo3Do4Vr5Sa6So7Mo8Di9Wo10Do11Vr12Sa13So14Mo15Di16Wo17Do18Vr19Sa20SoWedstryde

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Diplomatieke boikot duimnael|400px|Lande wat 'n diplomatieke boikot van die Olimpiese en Paralimpiese Winterspele 2022 aangekondig het Die volgende lande het weens verskeie menseregteskendings in Hongkong, Tibet en Xinjiang 'n diplomatieke boikot van beide die Olimpiese en Paralimpiese Winterspele 2022 aangekondig en dat hulle diplomate nie aan seremonies tydens die spele sal deelneem nie. Dit het egter nie dié lande se atlete se deelname aan dié spele geraak nie.

Buitendien het die volgende lande bevestig dat hulle nie amptelike verteenwoordigers na die openingseremonie sal stuur nie, maar nie as deel van die diplomatieke boikotveldtog nie:

Chinese leiers en media het op die diplomatieke boikot gereageer deur dit as 'n "politisering" van die gebeure te veroordeel.

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het nie aan hierdie Winterspele deelgeneem nie.

Aantal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2022:

Gasheerstad Beijing duimnael|400px|Kaart van medaljes volgens lande: Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (NOR) 84 16 8 13 37 2 (GER) 149 12 10 5 27 3 (CHN) 182 9 4 2 15 4 (USA) 224 8 10 7 25 5 (SWE) 116 8 5 5 18 6 (NED) 41 8 5 4 17 7 (AUT) 106 7 7 4 18 8 (SUI) 167 7 2 5 14 9 23px|raam Olimpiese atlete van Rusland (ROC) 212 6 12 14 32 10 (FRA) 86 5 7 2 14

Sien ook Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Olimpiese en Paralimpiese Winterspele 2022 Beijing 2022 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.