Die jaar 788 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure Marokko word onafhanklik. Biskop Higbert van Lichfield ontvang die pallium van Pous Adrianus I. Die Franke verower die Piran-skiereiland. Karel die Grote staan Grimoald III -wat sy gyselaar is- toe om na Benevento terug te keer en sy pa as hertog op te volg.A Chronology of Early Medieval Western Europe: 450–1066 Routledge, 2017, , Die goewerneur Theodorus van Sisilië val die hertogdom Benevento aan, maar Grimoald verslaan hom met hulp van die Frankiese generaal Winigis en hertog Hildebrand van Spoleto.
Geboortes
Sterftes 30 September -- Abd ar-Rahman; die enigste Omajjadiese vors wat oorleef het en in Spanje 'n kalifaat gestig het.Who Is Allah? Islamic Civilization and Muslim Networks UNC Press Books, 2015, ,
Verwysings
Kategorie:8ste eeu