Die jaar 790 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Konstantyn VI volg sy moeder, Irene op as keiser van Bisantium. Koning Jayavarman II van die Khmer-ryk en sy seun Indrayudha behaal 'n oorwinning oor die Cham.Southeast Asia: A Historical Encyclopedia, from Angkor Wat to East Timor, ABC-CLIO, 2004, , Geboortes Ongeveer – Pous Leo IV, die 103de pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 855).
Sterftes
Verwysings
Kategorie:8ste eeu