Jozini is 'n dorp in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die Pongolapoortdam (ook bekend as die Jozinidam) is naby geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels sa-venues.com (Jozini)

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal