Die Namakwalandse Klipmuis (Aethomys namaquensis) is 'n knaagdier van ongeveer 16 sentimeter lank, wat in Namakwaland aangetref word, en in 'n baie droë klimaat kan bestaan. Dit leef van verpotte plante en kan maklik mak gemaak word.
Sien ook Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes
Verwysings
Bronne Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Eksterne skakels http://www.mpushini-fauna.com/namaqua-rock-mouse.php
Kategorie:Knaagdiere Kategorie:Muridae