Die artikel bespreek die dorp, vir inligting oor die gelyknamige rivier, sien Stormsrivier.

Stormsrivier is 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë by die rivier met dieselfde naam. Vroeër jare het die N2 nasionale pad van Plettenbergbaai deur Stormsrivier en die Stormsrivierpas gegaan na Port Elizabeth. Met die voltooiing van die Groot Stormsrivierbrug in 1951 is die N2 herlei verby die dorp en die pas.Passes & Poorte. Getaway. Marion Whitehead.

Die Otterwandelpad begin by Stormsriviermond.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap