Die jaar 740 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Pepyn die Korte trou met Bertrada van Laon. Hertog Transamund wat steun van pous Gregorius III gekry het, herkry die troon van Spoleto en dood Hilderic, koning Liutprand se hertog.Transactions, American Philosophical Society (72(4), 1982) American Philosophical Society, , Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:8ste eeu