Die Lootsbergpas is 'n bergpas op die N9 nasionale pad oor die Sneeuberge tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap.Padlangs deur Suid-Afrika. 2010. Hierdie pas sneeu gereeld toe in die winter en is met 1 789 m bo seevlak die hoogste pas in die Karoo.Die Suid-Afrikaanse Gids: Feite en wenke. 2009 Die maksimum helling in die pas is 1:16. Dit dateer uit 1858.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap