Die jaar 736 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 36ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Persië Na die verowering van Bactriẽ, verplaas die Arabiere die bestuursentrum van Merv na Balkh. Frankryk Karel keer terug na die stad Lyon en brei sy beheer oor die vallei van die Rhône uit tot Arles en Marseille. Dit veroorsaak 'n strategiese probleem vir die Muslims.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:8ste eeu