Die jaar 731 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 31ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Engeland Bede publiseer die Historia Ecclesia Gentis Anglorum (Die kerkgeskiedenis van die Engelse volk).

Rome 11 Februarie – Pous Gregorius III verkies; eers op 18 Maart in die amp bevestig. 18 Maart – Pous Gregorius III volg Pous Gregorius II op. Pous Gregorius III belê 'n konsilie waarop die ikonoklasme veroordeel en keiser Leo III van Bisantium geëkskommunikeer word.

Frankryk Eudo van Akwitanië verbreek sy vriendskapsverdrag met Karel deur 'n verdrag van nie-aggressie met die Moslem distriksgoewerneur van Cerdagne te sluit. Hy is 'n Berber wat Munusa genoem word. Eudo gee sy pragtige, maar buite-egtelike dogter aan Munusa.

Geboortes

Sterftes 11 Februarie – Pous Gregorius II, 89ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 669). Mildred van Minster

Verwysings

Kategorie:8ste eeu