Die Speaker van die Nasionale Vergadering hou toesig oor die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Die Speaker word gekies uit die lede van die Vergadering tydens die eerste sitting na 'n algemene verkiesing en wanneer die pos vakant is. Die Speaker is veronderstel om op te tree as skeidsregter en neem beheer oor debatte om te verseker dat die LP's vrylik kan deelneem mits hulle binne die reëls bly. Die Speaker het ook bestuursverpligtinge om te verseker dat die parlement vlot verloop. Elke politieke party in die Vergadering kies 'n hoofsweep om na sy sake om te sien. Die toesighoudende amptenare, die hoofswepe en die leier van regeringsake (die persoon wat aangestel is deur die kabinet om met die parlement te skakel) besluit saam op 'n werksprogram.
Die amp van die Speaker van die Nasionale Vergadering is voorafgegaan deur die Speaker van die Volksraad (1910–1984) onder die 1909- en 1961-grondwette en die Speaker van die Parlement onder die Driekamerparlement (1984–1994).
Lys van Speakers (1854–hede) Partye
Speakers van die Kaapse Huis van Verteenwoordiging (1854–1910) # Naam(Geboorte–sterfte) Portret Ampstermyn 1 Sir Christoffel Brand(1797–1875) 50px 1854–1873 2 Sir David Tennant(1829–1905) 50px 1874–1895 3 Sir Henricus Hubertus Juta(1875–1930) 50px 1896–1898 4 Sir Bisset Berry(1839–1922) 50px 1899–1907 5 James Molteno(1865–1936) 50px 1907–1910
Speakers van die Volksraad (1910–1994) # Naam(Geboorte–sterfte) Portret Ampsaanvaarding Amp verlaat Party 1 James Molteno(1865–1936) 50px 1 November 1910 18 November 1915 Suid-Afrikaanse Party 2 Joel Krige(1866–1933) 40px 19 November 1915 24 Julie 1924 Suid-Afrikaanse Party 3 E.G. Jansen(1881–1959) 50px 25 Julie 1924 19 Junie 1929 Nasionale Party 4 Jan Hendrik Hofmeyr de Waal(1871–1937) 50px 19 Julie 1929 25 Mei 1933 Nasionale PartyE.G. Jansen(1881–1959)50px26 Mei 193321 Januarie 1944Nasionale Party(tot 1934)Verenigde Party(vanaf 1934) (3) 5 Clifford Meyer van Coller(1876–1977) 40px 22 Januarie 1944 5 Augustus 1948 Verenigde Party 6 Jozua François Naudé(1889–1969) 50px 6 Augustus 1948 7 November 1950 Nasionale Party 7 Johannes Conradie(1897–1966) 40px 19 Januarie 1951 31 Desember 1960 Nasionale Party 8 Henning Johannes Klopper(1895–1985) 50px 20 Januarie 1961 1 Augustus 1974 Nasionale Party 9 Alwyn Schlebusch(1917–2008) 50px 2 Augustus 1974 25 Januarie 1976 Nasionale Party 10 Jannie Loots(1914–1998) 40px 26 Januarie 1976 30 Julie 1981 Nasionale Party 11 J.P. du Toit 40px 31 Julie 1981 13 Februarie 1983 Nasionale Party 12 Johan Greeff(1921–2004) 40px 14 Februarie 1983 31 Desember 1986 Nasionale Party 13 Louis le Grange(1928–1991) 40px 1 Januarie 1987 26 Oktober 1991 Nasionale Party 14 Gene Louw(1931–2015) 40px 14 November 1991 9 Mei 1994 Nasionale Party
Speakers van die Nasionale Vergadering (1994–hede) # Naam(Geboorte–sterfte) Portret Ampsaanvaarding Amp verlaat Party 1 Frene Ginwala(1932–2023) 50px 9 Mei 1994 12 Julie 2004 African National Congress 2 Baleka Mbete(1949–) 50px 12 Julie 2004 25 September 2008 African National Congress 3 Gwen Mahlangu-Nkabinde(1955–) 40px 25 September 2008 6 Mei 2009 African National Congress 4 Max Sisulu(1945–) 50px 6 Mei 2009 21 Mei 2014 African National Congress Baleka Mbete(1949–) 50px 21 Mei 2014 22 Mei 2019 African National Congress Thandi Modise(1959–) 50px 22 Mei 2019 5 Augustus 2021 African National Congress Nosiviwe Mapisa-Nqakula(1956–) 50px 19 Augustus 2021 Ampsbekleër African National Congress
Sien ook Adjunkpresident van Suid-Afrika Eerste Minister van Suid-Afrika Goewerneur-generaal van Suid-Afrika President van Suid-Afrika Staatspresident van Suid-Afrika Lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde
Eksterne skakels
Kategorie:Parlement van Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse lyste Kategorie:Lyste van ampsbekleërs