Die jaar 711 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 11de jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 19 Julie – Moslem magte onder Tariq ibn-Ziyad verslaan Roderik, koning van die Wes-Gote, in Spanje. Dagobert III volg Childebert II op as koning van die Franke.
Geboortes
Sterftes 11 Desember – Justinianus II, keiser van die Bisantynse Ryk (* 668/9) Kategorie:8ste eeu