Die jaar 715 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 15de jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Italië 19 Mei – Pous Gregorius II volg Pous Konstantyn op. Indië Muhammad ibn Qasim, die veroweraar van Sindh word deur die kalief Walid tereggestel.Yasovarman of Kanau Abhinav Publications Onder Qasim se opvolgers Yazid, Habib en Amuru onstaan groeiende unrus onder die Indiese bevolking. Meso-Amerika Koning Waxalajuun Ub'aah K'awiil (vroeër ook: 18 Haas), die 13de heerser van Copán, wy Tempel 22 in, wat die Yax Hal Witz (ware eerste berg) van die skeppingsverhaal uitbeeld.

Geboortes

Sterftes 9 April – Pous Konstantyn, die 88ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).

Verwysings

Kategorie:8ste eeu