duimnael|regs|300px|* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see.

UTC+5:45 is die tydsone vir: Lande en gebiede sonder somertyd Land of gebied NH/SH Tydsonenaam Nepal * Nepaltyd (NPT)

Voor 1986 is UTC+5:40 as skatting van die gemiddelde tyd in Katmandoe gebruik. Nou word UTC+5:45 hiervoor ingespan.

Eksterne skakels Stede in UTC+5:45

Kategorie:Tydsones