duimnael|regs|450px|* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suide halfrond * Oranje: wintertyd suide halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: op see

UTC-08:00 is die tydsone vir:

Kanada: Brits-Columbië, behalwe : In die noordooste, die grootste deel van distrik Peace-rivier (Dawson Creek en Fort St. John) In die suidooste: Distrik régional Oos-Kootenay Distrik régional Sentraal-Kootenay ten ooste van Kootenayrivier en dele van die Kootenaymeer ten suide van Riondel Distrik régional Columbië-Shuswap ten ooste van Selkirkberge Die gang (corridor) van Highway 95 Noordwestelike Territorium Yukon

Verenigde State van Amerika: Kalifornië Idaho (deels) Nevada (uitgesluit Wes-Wendover) Oregon (uitgesluit 'n deel van Malheur County) Washington

Frankryk: Clipperton (onbewoond)

Meksiko: Baja California

Verenigde Koninkryk: Pitcairneilande

In Noord-Amerika is hierdie tydsone bekend as "Pasifiese Standaardtyd".

Eksterne skakels UTC-8

Kategorie:Tydsones