duimnael|regs|600px|* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see
UTC-05:00 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word. Dit mees oostelike punt van die sone lê op die Kanadese Labrador-skiereiland, terwyl die sone na die weste toe maksimaal tot 90° WL strek.
Gebiede in die sone van UTC−5 Gebiede wat net in UTC-5 lê Kaaimanseilande Kolombië Kuba* Haïti* Jamaika Panama Peru Turks en Caicos-eilande*
Lande wat oor verskeie sones strek Verenigde State van Amerika en Kanada (Oos-Amerikaanse Tyd = "Eastern Standard Time", tewens "Central Time Zone"-somertyd) Ecuador Brasilië: Acre en die suidweste van Amazonas
Kategorie:Tydsones