Merriman is 'n nedersetting en stasie op die Kaapstad-Johannesburg spoorlyn in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Dit is vernoem na John X. Merriman en was eers bekend as Richmondweg.

Die dorpie is tussen Richmond en Britstown geleë en word verbind met die R398 streeksroete.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap