+ São Paulo 130px|border 100px| Vlag van São Paulo Wapen van São Paulo 200px|Map of Brazil highlighting the state Sien ander Brasiliaanse state Leuse: Pro Brasilia Fiant Eximia (Latyn) Land Hoofstad São Paulo Grootste stad São Paulo Oppervlakte 248 209,4 km² Bevolking - Totaal - Digtheid 39 827 570 (2008) Goewerneur João Dória MOI (2005) 0,833 – hoog Tydsone UTC-3
São Paulo (Portugees vir Sint Paulus) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is die grootste deelstaat ten opsigte van bevolking, en die 12de grootste volgens oppervlakte. Die hoofstad en grootste stad, São Paulo, het 'n bevolking van 11,037,593 in 2010 gehad. São Paulo is in die suide van die deelstaat geleë
Ander stede Águas de São Pedro Americana
Demografie Etniese groepe
Etniese groep Persent BevolkingWit70,00%29 245 300Bruin24,00%10 026 000Swart4,00%1 671 000Ander2,00%667 000