Néstor Carlos Kirchner, bynaam die pikkewyn,Hy is afkomstig uit Patagonië, op Vuurland na die suidelikste gebied van Argentinië en Chili. (Río Gallegos, Santa Cruz, 25 Februarie 1950 - El Calafate, Santa Cruz, 27 Oktober 2010) was 'n Argentynse politikus wat aan die Peronistiese Party behoort het.
Hy was vanaf 2003 tot 2007 president van Argentinië gewees. Hy is opgevolg deur sy eggenote Cristina Fernández de Kirchner. As president het hy 'n linkse beleid gevoer.
Kirchner het vir advokaat gestudeer. Van 1991 tot 2003 was hy goewerneur van die provinsie Santa Cruz.
Néstor Kirchner het op die ouderdom van sestig aan 'n hartaanval gesterf.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van Néstor Kirchner
duimnael|links|Néstor Kirchner en sy eggenote Cristina Fernández de Kirchner
Kategorie:Presidente van Argentinië Kategorie:Advokate Kategorie:Burgemeesters Kategorie:Gades van nasionale leiers Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 2010