Monte Vista is 'n voorstad in noordoostelike Kaapstad. Die voorstad grens aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen, en Goodwood. Die Laerskool Monte Vista is in die 1960s gebou.
Demografie Volgens die 2011-sensus, het Monte Vista 'n bevolking van 5 041.
Etniese groepe GroepBevolking%Swartes 271 5.4%Kleurlinge 535 10.6%Indiërs 131 2.6%Blankes 4 027 80.0%
Tale TaalBevolking%Engels 2 934 58.2%Afrikaans 1 786 35.4%Xhosa 110 2.2%Ander Tale 202 4.2%
Bekende inwoners Jan Bloukaas, Afrikaanse kletsrymer
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kaapstad