+ Maranhão 130px|border 100px| Vlag van Maranhão Wapen van Maranhão 200px|Map of Brazil highlighting the state Sien ander Brasiliaanse deelstate Land Hoofstad São Luís Grootste stad São Luís Oppervlakte 331 983,293 km² Bevolking - Totaal - Digtheid 6 109 684 (2005) 14,4 inw./km² Goewerneur Roseana Sarney Visegoewerneur João Alberto MOI (2005) 0,683 – Tydsone UTC-3
Maranhão (uitgespreek [maɾɐ̃ˈɲɐ̃w̃]) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is ook een van die armste deelstate van die land. Maranhão se hoofstad en grootste stad, São Luís, het 'n bevolking van 986 826 in 2008 gehad.
Geografie Brasilië se enigste woestyn, wat uit rollende en vaste sandduine bestaan, is in die Lençóis Maranhenses Nasionale Park geleë.
Demografie Etniese groepe
Etniese groep Persent BevolkingBruin66,76%4 271 000 Wit25,57%1 636 000 Swart6,41%410 000Ander1,27%82 000