100px|regs|

.hm is die agtervoegsel van domeinname van webtuistes in die Heard- en McDonaldeilande. Die eilandgroep is onbewoonde en onherbergsaam. Tog het dit (vir onduidelike redes) 'n eie topvlakdomein gekry.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:HM

Eksterne skakels IANA se inligting

Kategorie:Heard- en McDonaldeilande hm

sv:Toppdomän#H