Lutheran Church - Missouri Synod180pxKerkleier: Matthew C. Harrison Lidmaatskap: Internasionale Lutherse Raad Kerkdistrikte: 35 Gemeentes: meer as 6 000 Lidmate: 2,1 miljoen Hoofkwartier: International Center 1333 Kirkwood RoadSt. Louis, MO 63122-7295 USA Amptelike webtuiste: Lutherse Kerk - Missouri-sinode

Die Lutheran Church – Missouri Synod (Afrikaans: Lutherse Kerk – Missouri-sinode, kort: LC-MS) is die tweede grootste Lutherse kerk in die VSA.

Die kerk het sy oorsprong in die immigrasie van Saksiese Lutherane onder leiding van Martin Stephan in 1839.

Die Lutheran Church - Missouri Synod het sy hoofkwartier in St. Louis, Missouri. Die LC-MS is in administratiewe opsig in 35 kerkdistrikte met altesaam 2,1 miljoen gedoopte lidmate verdeel. In teologiese opsig handhaaf die LC-MS baie konserwatiewe standpunte.

Kategorie:Christendom in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Lutherse kerke