100px|regs|

.gp is die Internettopvlakdomein van Guadeloupe.

Die domein word ook nog vir Sint Maartin en Saint-Barthélemy gebruik (beide is voormalige gebiedsdele van Guadeloupe wat sedertdien onafhanklikheid verkry het).

Registrasies op die volgende tweedevlak-domeine word regstreeks aanvaar: .com.gp, .net.gp, .mobi.gp, .edu.gp, .asso.gp en .org.gp. Getalle van twee syfers word ook vir registrasie aanvaar.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:GP

Eksterne skakels IANA se inligting .gp webwerf vir domeinregistrasie

Kategorie:Guadeloupe gp

sv:Toppdomän#G