openSUSE is 'n algemene Linux-verspreiding wat deur Novell en AMD befonds word. Nadat Novell vir SUSE Linux in Januarie 2004 oorgeneem het, besluit hulle om die SUSE Linux Professional produk oopbron te verklaar en die gemeenskap by die ontwikkeling daarvan te betrek. Die aanvanklike weergawe was 'n beta van SUSE Linux 10.0.

Verwysings

Kategorie:Bedryfstelsels Kategorie:Linux verspreidings Kategorie:LiveCD