Hoërskool Outeniqua is 'n hoërskool in George, Suid-Afrika. Dit is die grootste Afrikaansmedium hoërskool tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Dit het in 2014 1 615 leerlinge in grade 8 tot 12 gehad. Daar was toe sowat 80 personeellede. Die skool is in 1923 gestig.

Bekende alumni Matilda Burden, kultuurhistorikus Estian Calitz Chris Heunis Daniël Lötter Herbert Pienaar, geoloog Gert van Tonder (Groep Twee) Duhan van der Merwe, rugbyspeler Dewald Human, rugbyspeler Manie Libbok, rugbyspeler Marius Fourie, rugbyspeler Warrick Gelant, rugbyspeler Tertius Kruger, rugbyspeler Demi-Leigh Nel-Peters, voormalige mejuffrou Heelal Miré Reinstorf, paalspringer

Verwysings

Bronne www.outeniqua.co.za, besoek op 30 Mei 2010.

Kategorie:Skole in die Wes-Kaap