Wassenaar is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 62,50 km² (waarvan 11,36 km² water). Wassenaar is 'n noordelike voorstad van Den Haag, lê aan die Noordsee en het heelwat dyke.
Bekende inwoners Hans Dijkstal (1943-2010), politikus Willem-Alexander van Nederland (1967), koning van Nederland (sedert 30 April 2013) Máxima Zorreguieta (1971), koningin van Nederland (sedert 30 April 2013)
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee