Belinda Jo Carlisle (gebore 17 Augustus 1958) is 'n Amerikaanse sangeres, musikant, en skryfster. Sy word wêreldberoemd as die hoofsanger van die musiekgroep The Go-Go's – een van die suksesvolste damesgroepe ooit – en volg daarna 'n suksesvolle loopbaan as solokunstenaar.
Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Diereregteaktiviste