Luang PrabangເມືອງຫຼວງພະບາງLouangphrabang 270px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter|border Vlag 75px|senter Land Provinsie Louangphrabang Koördinate Gestig op 698 Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak Bevolking: - Totaal (2009) 103 000 - Bevolkingsdigtheid vk/km - Metropolitaanse gebied Tydsone UTC +07:00 Burgemeester
Luang Prabang (Laoties: ເມືອງຫຼວງພະບາງ Louangphrabang; uitgespreek [luaŋ pʰabaːŋ]) is 'n stad in die noorde van Laos, sowat 425 km noord van Vientiane, die land se hoofstad. Luang Prabang het tans 'n bevolking van 103 000 mense.
Luang Prabang staan bekend as die ou koningsstad en was tot 1975 die residensie van die konings van die Koninkryk Laos. Die historiese stadskern van Luang Prabang is in 1995 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Nedersettings in Laos Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Asië