Argaios I (Grieks: Αργαίος), uit die Argeïese Dinastie, was van 678 tot 640 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun van Perdikkas I en die pa van Philippus I. Die dragme het vermoedelik tydens sy bewind in omloop gekom.

Verwysings 20px|linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Nederlandse Wikipedia

Kategorie:Masedoniese monarge