Hierdie artikel handel oor die Romeinse god. Vir die gelyknamige Afrikaanse sanger, sien Kupido (sanger).
duimnael|links|upright|Cupidon (Frans vir Kupido), deur Bouguereau, 1875. Kupido (cupido in Latyn, wat "begeerte" beteken) is in die Romeinse mitologie die god van begeerte, erotiese liefde, aantreklikheid en toegeneentheid. Hy is die seun van die gode Mars en Venus. Hy word ook Amor ("Liefde") genoem in Latyn. Sy Griekse eweknie is Eros.
Eksterne skakels
Kategorie:Gode Kategorie:Romeinse mitologie