Die 2004 Super 12-seisoen het in Februarie 2004 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 21 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums DatumDatumWeek 120–21 FebruarieWeek 89-10 AprilWeek 227–28 FebruarieWeek 916–17 AprilWeek 35-6 MaartWeek 1023-24 AprilWeek 412–13 MaartWeek 1130 April-1 MeiWeek 519–20 MaartWeek 127–8 MeiWeek 626–28 MaartHalfeindronde15 MeiWeek 72-4 AprilEindronde22 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1
Week 2 Geen dagligbesparing in Brisbane.
Week 3
Week 4 Geen dagligbesparing in Brisbane.
Loslootjie: Chiefs, Crusaders
Week 5
Loslootjie: Blues, Reds
Week 6 Sondag 28 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Cats, Sharks
Week 7
Loslootjie: Bulls, Stormers
Week 8 Paasnaweek
Loslootjie: Hurricanes, Waratahs
Week 9
Loslootjie: Brumbies, Highlanders
Week 10
Week 11
Week 12
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 9 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëGespeelSpan1= Mark Gerrard 10 13 Brumbies1= Stirling Mortlock 10 12 Brumbies3 Clyde Rathbone 9 13 Brumbies4 Brent Ward 8 11 Hurricanes5= Joe Roff 7 13 Brumbies5= Brent Russell 7 11 Sharks7= Doug Howlett 7 11 Blues7= Lote Tuqiri 7 11 Waratahs7= Marika Vunibaka 7 13 Crusaders
Voorste puntemakers Top 9 voorste puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteGespeelSpan1Can Carter201 (6 Drieë, 27 Doel, 39 Straf) 12 Crusaders2Joe Roff182 (7 Drieë, 51 Doel, 15 Straf) 13 Brumbies3Butch James118 (2 Drieë, 21 Doel, 22 Straf) 11 Sharks4Tony Brown 104 (22 Doel, 20 Straf) 11 Highlanders5André Pretorius 102 (1 Drie, 20 Doel, 18 Straf, 1 Skep) 10 Cats6Derick Hougaard 101 (1 Drie, 15 Doel, 20 Straf, 2 Skep) 10 Bulls7Carlos Spencer 96 (4 Drieë, 23 Doel, 10 Straf) 8 Blues8David Holwell 90 (18 Doel, 18 Straf) 9 Hurricanes9Mat Rogers 82 (4 Drieë, 16 Drieë, 10 Straf) 4 Waratahs
Sien ook
Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords
Kategorie:Sport in 2004 Kategorie:Superrugby