Karin K ( KAY ) is die verhoognaam van Karin Kotzé, 'n Afrikaanse sangeres. Sy is in 1984 as deel van die musiekgroep Take 5 met 'n Crescendo-toekenning bekroon.

Ook 'n voormalige lid van Die Kaapse Affodille Dames Boeremusiek groep.

Bespeel Instrumente: Ukelele, Banjo, Kitaar, Boere Konsertina.

Diskografie Jy't Gesê, BOWLINE Man van die Nag, BOWLINE Bokka-Lief, 2007 RHYTHM Wie Is Jy?, 2006 Sprei My Vlerke, 2004

Verwysings Bestuur groep: Entertainment on Demand NOW: Ian Koch 083 3302551 (End 2019)

Karin K is nie meer aktief as sangeres nie. ( 2020 )

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels Karin K se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici