Die jaar 1190 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Die Duitse Orde ontstaan. Die Saltukiede ondersteun George Bogolyubskoi as hy vanuit Erzincan en Erzurum Georgië binneval om die troon vir homself op te eis.
Geboortes
Sterftes Chrétien de Troyes, Franse digter (* 1135) 10 Junie – Frederik I (Barbarossa) keiser van die Heilige Romeinse Ryk verdrink in die Salephrivier (nou: Göksu) tydens die derde Kruistog.
Verwysings
Kategorie:12de eeu