Die jaar 1191 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Die stad Akko word deur die strydmagte van die Derde Kruistog onder Filips II Augustus en Richard I van Engeland beleër en verower. 30 Maart – Pous Celestinus III volg Pous Clemens III op. 13 April – Giacinto Bobone (die verkose Pous Celestinus III) word priester gewy. 14 April – Pous Celestinus III word gekroon. 15 April – Pous Celestinus III kroon Hendrik VI en sy vrou Constance van Sisilië tot keiser en keiserin van die Heilige Romeinse Ryk. Preah Khan word voltooi en ingewy.Cambodian Architecture: Eighth to Thirteenth Centuries BRILL, 2001, ,
Geboortes 8 Februarie – Jaroslaf II van Wladimir, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1246)
Sterftes 27 Maart – Pous Clemens III, die 174ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
Kategorie:12de eeu