Die jaar 1161 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 61ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Ani, die hoofstad van die Saddādiede dinastie val opnuut in hande van die Georgiërs. Die Moslems, 'Izz al-dīn, die vorste van Shāh-i Arman en die Dilmaçiede versamel om wraak op die Georgiërs te neem vir die verowering van Ani. Die Georgiese koning dryf amir 'Izz al-dīn Saltuq op die vlug.

Geboortes 22 Februarie – Lotario di Segni (later Pous Innocentius III), die 176ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Anagni, Italië († 1216).

Sterftes

Verwysings

Kategorie:12de eeu