Die jaar 1164 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 12de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Duitse Ryk Aartsbiskop Rainald von Dassel bring die sterflike oorskot van die Heilige Drie Konings vanuit Milaan na Keulen. Bisantium Bertha von Sulzbach uit Beiere raak verloof aan die Bisantynse kroonprins Manuel I Komnenos en staan later bekend as keiserin Irene.
Sirië Imad ad-Din Zengi, die veroweraar van Edessa word deur sy eie Mamelukke gedood tydens die beleëring van Qalat Jabar.
Geboortes
Sterftes 20 April – Teenpous Victor IV (Octavianus) (*1095).
September - Imad ad-Din Zengi – atabeg van Mosoel en Aleppo
Verwysings
Kategorie:12de eeu