Ronéll Erasmus is 'n Afrikaanse sangeres was meestal geestelike liedere sing. In 2008 wen haar album, Amen, Huisgenoot se Tempo-toekenning vir die gewildste gospelalbum.Litnet, besoek op 24 Maart 2010.
Diskografie Kom Sing Saam Met Kareltjie Kameelperd, 2000 FANTASIA Lied Van Die Here Die Klokke Lui CD/DVD, 2008 FANTASIA Sing Kersliedere, 2008 FANTASIA Amen, 2008 FANTASIA Lof, Eer & Heerlikheid CD & Geestelike Gunstelinge DVD, FANTASIA Mooiste Treffers op Klavier Volume 3, FANTASIA Mooiste Treffers op Klavier Volume 2, FANTASIA Mooiste Treffers op Klavier Volume 1, FANTASIA Ek Weet U Weet, 2007 FANTASIA Amazing Grace CD & Geestelike Gunstelinge DVD, FANTASIA Lekkerkry Boereklavier, FANTASIA Liefdesklavier Vol 2, FANTASIA Liefdesklavier Vol 1, FANTASIA U Laat My Lewe, FANTASIA My Geestelike Gunstelinge DVD, FANTASIA Liedjies wat die kerk sing Vol 1, MARANATHA Lof, Eer & Heerlikheid, FANTASIA/CDA01 SABC Amazing Grace, SAGOSPEL/SELECT Halleluja!, FANTASIA Dans Met My, FANTASIA/SELECT Afrikaanse Liefdes Klavier Liedjies, FANTASIA Hoe Groot Is U, FANTASIA Rassie se Boereklavier, FANTASIA Houtkruis En Ander Treffers, FANTASIA Liefdesklavier, SELECT Chardonnay, SELECT Liefdesklavier 2: 22 Romantiese country treffers Hemelwoorde, 2010 FANTASIA
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense