Pieter Smith (gebore op 19 Augustus 1975 in Potchefstroom) is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Sy debuutalbum, Alles wat gejaagd is, is in 2001 uitgegee.

Diskografie Niemand Soos Jy/Spooknote 2CD, 2008 RAMKAT MUSIEK Niemand Soos Jy, 2008 RAMKAT MUSIEK 'n Aand In Junie@Firkin DVD, EMI Die Een, 2005 EMI LIVE, 2003 EMI Man Op Die Maan, 2003 EMI Rooikar, 2002 FANTASIA Alles wat gejaagd is, 2001 GPS

Verwysings

Sien ook Suid-Afrikaanse Musikante

Eksterne skakels Pieter Smith se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense