Die jaar 1153 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 23 Maart – Verdrag van Konstans: Keiser Frederik I Barbarossa belowe om Pous Eugenius III te help. 8 Julie – Pous Anastasius IV volg Pous Eugenius III op.
Geboortes Onbekend – Alexios III, keiser van die Bisantynse Ryk († 1211)
Sterftes 8 Julie – Pous Eugenius III, 167ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend). 20 Augustus – Bernard van Clairvaux, Franse monnik (* 1090).
Kategorie:12de eeu