Ram Narayan (Hindi: राम नारायण; IAST: ) (25 Desember 1927 - 9 November 2024) was 'n Indiese musikant wat die sarangi bespeel. In 2005 het hy 'n Padma Vibhushan gewen.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Geboortes in 1927 Narayan, Ram Kategorie:Lewende mense